Hentiesbaai

From Wikipedia, the free encyclopedia

Hentiesbaaimap
Remove ads

Hentiesbaai is 'n kusdorp en strandoord wat in die distrik Erongo aan die C34-pad aan die Atlantiese Oseaan lê. Die dorp is 70 km noord van Swakopmund geleë. Hentiesbaai het 'n geskatte bevolking van 7 569 in 2023 gehad.[1]

Kitsfeite Hentiesbaai Duits: HentiesbuchtEngels:Henties Bay, Land ...

Die Omarururivier mond by Hentiesbaai uit en Kaap Kruis lê 70 km noord van die dorp.

Remove ads

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads