Hertogdom Benevento

From Wikipedia, the free encyclopedia

Hertogdom Benevento
Remove ads

Die hertogdom Benevento was sowat 500 jaar lank 'n hertogdom in die suide van Italië, rondom die stad Benevento.

Thumb
Die hertogdom in die 8ste eeu

Langobarde

Die hertogdom is in 571 deur Zotto en sy Langobarde gestig. Dit het tot die inlywing van die koninkryk van die Langobarde in 774 'n deel van hierdie koninkryk gevorm, hoewel die hof in Pavia dikwels min invloed op die hertogdom gehad het. Toe Karel die Grote homself koning van die Langobarde gemaak het, het Arichis II homself onafhanklik verklaar, maar hy het aan Karel sy seun as gyselaar moet stuur. In die 9de eeu is die hertogdom verdeel tussen Benevento en Salerno en het onder invloed van die Sarasene gekom. In die 11de eeu is dit by die pouselike state ingelyf.

Remove ads

Hertoë

Romuald I662 - 687
Grimoald II687 - 689
Gisulf I689 - 706
ThumbRomuald II706-731
Audelahis731-733
Gregorio732-739
Godescalco739-742
Gisulf II742-751
Liutprand751-758
ThumbArichis II758 -787
ThumbGrimoald III788-806
ThumbGrimoald IV806-817
ThumbSico817-832
ThumbSicard832-839
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads