Hexrivierpas
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Hexrivierpas is 'n bergpas op die N1 nasionale pad in die Wes-Kaap, Suid-Afrika wat oor die Hexrivierberge loop. Die pas verbind Worcester met Touwsrivier via De Doorns.
Remove ads
Geskiedenis
Die eerste pad na die noorde was deur die Hexrivierpoort en vallei. Nadat diamante ontdek is in Kimberley het Thomas Bain 'n beter pad uitgelê wat in die laat 1860's voltooi is. Die pad het in gebruik gebly totdat 'n nuwe pad na die Tweede Wêreldoorlog gebou is. Hierdie pad was weer onlangs herbou. Die pad styg 715 m oor 'n afstand van 55 km vanaf Worcester tot by die kruin van 963 m.[1]
Remove ads
Sien ook
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads