Valsperdebos

From Wikipedia, the free encyclopedia

Valsperdebos
Remove ads

Die Valsperdebos (Hippobromus pauciflorus) is 'n klein boom wat voorkom onder die platorand in die kusstreke vanaf Knysna tot in die Lebomboberge asook Eswatini. Die boom het 'n digte lower en gevleuelde ragis. In Engels staan die boom bekend as die False horsewood.

Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Binomiale naam ...
Remove ads

Sien ook

Bron

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads