Holon

From Wikipedia, the free encyclopedia

Holonmap
Remove ads

Holon, Hebreeus: חולון, Arabies: حولون, is 'n Israelse stad in die Tel Aviv distrik met 'n bevolking van sowat 196 282 in 2019.

Kitsfeite Holon חולון حولون, Land ...

Die stad lê suid van die stad Tel Aviv. Een van die twee Samaritaanse gemeenskappe is hier gevestig.

Remove ads

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads