Hu Jintao

Die vierde generasie Opperleier van die Volksrepubliek van China From Wikipedia, the free encyclopedia

Hu Jintao
Remove ads

Hu Jintao (Chinees: 胡锦涛; gebore op 21 Desember 1942 in Taitsjou, Jiangsu) is 'n afgetrede Chinese staatsman.

Kitsfeite Vise, Voorafgegaan deur ...

Hy is in 2002 as die algemene sekretaris van die Kommunistiese Party van China aangestel en was tussen 2003 en 2013 die president van die Volksrepubliek China.

Hy is in Maart 2013 deur Xi Jinping opgevolg.

Remove ads

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads