IPadOS

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

iPadOS is 'n mobiele bedryfstelsel vir die Amerikaanse rekenaarvervaardiger Apple se tabletrekenaars uit die iPad- en iPad Pro-reekse wat ter geleentheid van die Worldwide Developers Conference op 3 Junie 2019 bekendgestel is. iPadOS is 'n derivaat van iOS wat vir die gebruik op tabletrekenaars aangepas is en meer funksionaliteit bied. Die eerste weergawe van iPadOS sal die gebruik van eksterne stoormedia soos hardeskywe en USB-stafies asook multitaakverwerking en databestuur op meerdere vlakke met iPad en iPad Pro moontlik maak. Die finale weergawe is sedert 24 September 2019 beskikbaar.

Kitsfeite Ontwikkelaar, Aanvanklike vrystelling ...

Een van die opvallendste veranderinge vir aktiewe Wikipedia-gebruikers is iPadOS se nuwe lettertipe vir die wysigingsboks.

Remove ads

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads