C++

From Wikipedia, the free encyclopedia

C++
Remove ads

C++ (uitgespreek "see plus plus") is 'n algemene doel programmeertaal met hoëvlak- en laevlakvermoëns. Dit is 'n statiese tipe, vryevorm, gewoonlik samesteltaal wat prosedureprogrammering, data-abstraksie, objek-georiënteerde programmering, en generiese programmering ondersteun. C++ word as 'n middel-vlak taal gesien. Dit beteken dat dit uit 'n kombinasie van hoë- en laevlakfaktore bestaan.

Kitsfeite Paradigmas, Familie ...

Bjarne Stroustrup het C++ in 1979 by Bell Laboratoriums in New Jersey ontwikkel as 'n verbetering op sy voorganger C en dit "C with Classes" gedoop. In 1983 is dit hernoem na C++.

Remove ads

Voetnotas

  1. Vir die idee van die C++20 stapellose koroetines.

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads