Ida Labia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Ida Labia (1879 – 6 Maart 1961)[1][2] was die dogter van sir Joseph Benjamin Robinson en die vrou van die Italiaanse prins Natale Labia, sy land se koninklike gevolmagtigde in Suid-Afrika.[3] Hulle is in 1921 getroud en het twee seuns gehad.
Prinses Labia het in Mei 1949 die ou danssaal van die Italiaanse ambassade in Tuine, Kaapstad, as ’n teater geopen. Dit het in 1981 ’n rolprentteater geword.
Remove ads
Lees ook
Verwysings
Bronne
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads