Idiom Neutral

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Idiom Neutral is 'n kunsmatige taal wat in 1902 deur die Akademi Internasional de Lingu Universal (Internasionale Akademie vir een Universele Taal) gepubliseer is onder die leierskap van Waldemar Rosenberger uit Sint Petersburg. Die taal is oorspronklik ontwikkel as ’n verbetering op die kunsmatige taal Volapük. Later is hervormde vorme van die taal, Idiom Neutral Reformed en Reform Neutral, gepubliseer. Hoewel Idiom Neutral tydens die eerste jare van die 20ste eeu as 'n belangrike konkurrent van Esperanto is beskou, het dit deesdae heeltemal uit sirkulasie verdwyn.

Kitsfeite Taalkodes ...
Remove ads

Voorbeelde

Die Onse Vader:

Meer inligting Reform Neutral (1907) ...
Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads