Inception

2010 rolprent wat geregisseer is deur Christopher Nolan. From Wikipedia, the free encyclopedia

Inception
Remove ads

Inception is 'n Amerikaanse rolprent uit 2010 wat geregisseer is deur Christopher Nolan.[1][2] Die hoofrolspelers is Leonardo DiCaprio, Marion Cotillard, Elliot Page, Tom Hardy en Joseph Gordon-Levitt. Die film word as 'n wetenskapsfiksie-riller beskryf waarin werklikheid en drome met mekaar verweef word. In die Verenigde State het die rolprent op 16 Julie 2010 gepremière. Die rolprent het vier Oscars gewen tydens die 83ste Oscar-toekenningsaand, die vir beste kinematografie, beste visuele effekte, beste klanksmenging en beste klankredigering.

Kitsfeite Regisseur, Produksieleier ...
Remove ads

Hoofrolspelers

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads