Oostelike heuningwyser

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Die oostelike heuningwyser (Indicator meliphilus) is 'n skaars, gelokaliseerde standvoël in digte boomveld en woude. Die voël is 13 cm groot en weeg 12 - 18 gram. In Engels staan die voël bekend as Pallid honeyguide.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Sien ook

Verwysings

Bron

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads