James Callaghan
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Leonard James Callaghan (27 Maart 1912 – 26 Maart 2005) was 'n Britse politikus wat vanaf 1976 tot 1979 as Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk en vanaf 1976 tot 1980 as leier van die Arbeidersparty gedien het.[1]
Hy was algemeen bekend as Jim Callaghan. Sy byname was Sunny Jim, Gentleman Jim, Lucky Jim of Big Jim.
Callaghan is die enigste persoon wat in al vier van die sogenaamde "Great Offices of State" gedien het, naamlik as: Eerste Minister, "Chancellor of the Exchequer", "Home Secretary" en "Foreign Secretary".
Remove ads
Boeke geskryf deur Gallaghan
- Callaghan, James. Time and Chance. Collins, 1987.
- Callaghan, James. Challenges and Opportunities for British Foreign Policy. Fabian Society, 1975.
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
