James Rose-Innes

From Wikipedia, the free encyclopedia

James Rose-Innes
Remove ads

Sir James Rose-Innes (8 Januarie 1855 – 16 Januarie 1942) was 'n Hoofregter van die Republiek van Suid-Afrika. Hy is in 1855 in Grahamstad gebore. Hy ontvang sy opleiding aan Gill-kollege en die Universiteit van die Kaap die Goeie Hoop. Hy word in 1878 tot die balie toegelaat. In 1890 word hy Prokureur-generaal in Cecil John Rhodes se Kabinet. In 1902 word hy aangestel as Hoofregter van Transvaal, 'n pos wat hy beklee tot Uniewording. Met die stigting van die Appélafdeling word hy senior onderregter en met die dood van John de Villiers in 1914, Hoofregter. Hy is 1942 oorlede. Hy was 'n uitmuntende regsgeleerde en 'n liberalis.

Kitsfeite Monarg, Voorafgegaan deur ...
Remove ads

Sien ook

Bron

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads