Jan Scholtz

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Jan Scholtz (20 Oktober 193820 Junie 2015) was 'n Suid-Afrikaanse draaiboekskrywer, regisseur en vervaardiger van rolprente en verskeie TV-reekse. Hy was die skrywer en/of regisseur van 20 vollengte rolprente. Hy is in 2015 in Johannesburg aan longontsteking oorlede.

Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Remove ads

Filmografie

As draaiboekskrywer:

As regisseur:

  • Song vir Katryn 2, 2005 (TV-reeks)
  • Triptiek, 1993 (TV-reeks)
  • The Emissary, 1989
  • Paradise Road, 1988
  • Dada en die Flower, 1986
  • Magic Is Alive, My Friends, 1985
  • Kiepie en Kandas, 1980
  • Die Eensame Vlug, 1979
  • Herfsland, 1979
  • Skelms, 1979
  • Diamant en die Dief, 1978
  • Die Winter van 14 Julie, 1977
  • 'n Sondag in September, 1976

As vervaardiger:

  • Triptiek, 1993 (TV-reeks)
  • The Emissary, 1989
  • Paradise Road, 1988
  • Dada en die Flower, 1986
  • April '80, 1980
  • 'n Beeld vir Jeannie, 1976 (mede-vervaardiger)
  • 'n Sondag in September, 1976
Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads