Jeff Coetzee

From Wikipedia, the free encyclopedia

Jeff Coetzee
Remove ads

Jeff Coetzee (25 April 1977-) ’n Suid-Afrikaanse tennisspeler. Hy was die eerste bruin tennisspeler wat 'n nasionale titel gewen het: die 0.12- nasionale kampioenskap in 1988. Kenmerkend van sy styl is sy dubbelhandrug- en -voorhandhoue. Hy het reeds ses ATP-dubbelspeltitels gewen en daarnaas in tien eindstryde gespeel.[2] Coetzee is op 25 April 1977 in Okiep gebore en speel sedert 1996 professioneel tennis.

Kitsfeite Land, Woonplek ...
Remove ads

ATP-titels

No. Datum Toernooi Oppervlak Maat Opponente in eindstryd Telling
1. 15 Julie 2002 Amersfoort, Nederland Klei Vlag van Suid-Afrika Chris Haggard Vlag van Brasilië André Sá
Vlag van Brasilië Alexandre Simoni
7–6(7–1), 6–3
2. 30 September 2002 Tokyo, Japan Hard Vlag van Suid-Afrika Chris Haggard Vlag van Verenigde State van Amerika Jan-Michael Gambill
Vlag van Verenigde State van Amerika Graydon Oliver
7–6(7–4), 6–4
3. 30 Desember 2002 Adelaide, Australië Hard Vlag van Suid-Afrika Chris Haggard Vlag van Belarus Max Mirnyi
Vlag van Verenigde State van Amerika Jeff Morrison
2–6, 6–4, 7–6(9–7)
4. 8 Januarie 2007 Auckland, Nieu-Seeland Hard Vlag van Nederland Rogier Wassen Vlag van Swede Simon Aspelin
Vlag van Suid-Afrika Chris Haggard
6–7(9–11), 6–3, [10–2]
5. 17 Junie 2007 's-Hertogenbosch, Nederland Gras Vlag van Nederland Rogier Wassen Vlag van Tsjeggië Martin Damm
Vlag van Indië Leander Paes
3–6, 7–6(7–5), [12–10]
6. 14 April 2008 Estoril, Portugal Klei Vlag van Suid-Afrika Wesley Moodie Vlag van Verenigde Koninkryk Jamie Murray
Vlag van Zimbabwe Kevin Ullyett
6–2, 4–6, [10–8]
Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads