Jerry Springer (geselsprogram)

televisie program From Wikipedia, the free encyclopedia

Jerry Springer (geselsprogram)
Remove ads

The Jerry Springer Show was 'n Amerikaanse geselsprogram wat deur Jerry Springer aangebied is. Die eerste uitsending was op 30 September 1991. In Junie 2018 het die NBC-kanaal aangekondig dat hy die program na meer as vierduisend episodes sal eindig.[1]

Thumb
Program logo.

Dit was aanvanklik 'n rustige geselsprogram, hoofsaaklik met bekendes en die onderwerp van politiek. Die kyksyfers was egter teleurstellend, sodat al hoe meer omstrede onderwerpe en gaste bespreek is. Die program het vinnig 'n nasionale treffer geword en nie lank daarna nie ook 'n internasionale een. Benewens die omstrede onderwerpe, is die hewige gesprekke, wat dikwels in geweld deur die gaste eindig, ook 'n kenmerk van die program.

Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads