Jigme Namgyel Wangchuck
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Jigme Namgyel Wangchuck (gebore 5 Februarie 2016)[1][2] is die eerste kind en regmatige opvolger van koning Jigme Khesar Namgyel Wangchuck van Bhoetan. Sy naam is op 16 April 2016 aangekondig.[3]
Ter ere van sy geboorte is 108 000 bome deur duisende vrywilligers in die land geplant.[4] Die prins sal na verwagting die sesde Druk Gyalpo (koning van Bhoetan) word.
Remove ads
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads