Jilin (stad)

From Wikipedia, the free encyclopedia

Jilin (stad)map
Remove ads

Jilin (Chinees: 吉林市) is 'n stad in die Chinese provinsie met dieselfde naam. Dit het in 2010 'n bevolking van 4 414 681 gehad. Die stad is geleë in die noordooste van China naby die grens met Noord-Korea in die suide en Rusland in die ooste. Jilin is een van die oudste stede in die noordooste van China en het van 1949 tot 1956 as hoofstad van die provinsie gedien.

Kitsfeite Jilin 吉林市, Land ...
Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads