Jiujiang
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Jiujiang (Chinees: 九江) is 'n stad in die Chinese provinsie Jiangxi met 'n bevolking van 4 728 763 in 2010.
Die stad is geleë in die suidooste van China, aan die Yangtze. Dit is die tweede grootste stad van die provinsie Jiangxi ná Nanchang. Die naam Jiujiang beteken "nege riviere".
Remove ads
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
