Joe Flaherty

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Joseph "Joe" O'Flaherty (21 Junie 19411 April 2024) was 'n Amerikaanse akteur en komediant.

Kitsfeite Geboorte, Sterfte ...

Persoonlike lewe

Flaherty was vir 22 jaar getroud met Judith Dagley tot hul egskeiding in 1996.[1] Hulle het twee kinders gehad, Gudrun, wat ook 'n aktrise en skrywer is, en Gabriel. Joe se broers, Paul (geb. 1945)[2] en Dave (1948–2017),[3][4] was albei komedieskrywers.[5]

Afsterwe

Flaherty is na 'n kort siekbed op 1 April 2024 in die ouderdom van 82 oorlede.[6][7][8]

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads