Johan Botha (tenoor)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Johan Botha (* 19 Augustus 1965 in Rustenburg, Suid-Afrika; † 8 September 2016 in Wene, Oostenryk) was 'n Suid-Afrikaanse tenoor.[1]
Hy maak sy debuut in 1989 op die verhoog van die munisipale teater in Roodepoort as Max in Der Freischütz. Sy internasionale deurbraak kom in 1993 by die Opera de la Bastille as Pinkerton in Puccini se Madama Butterfly. Sedertdien het hy opgetree by toonaangewende operahuise oor die wêreld soos die Metropolitan Opera, Weense Staatsopera, Opera Australia, Royal Opera House (Londen), La Scala, en die Salzburg Festival. Hy is op 8 September 2016 na 'n stryd teen kanker oorlede.[2][3]
Remove ads
Opnames
Johan Botha is die Suid-Afrikaanse operasanger wat by verreweg die meeste Internasionale opnames gemaak het:
- Albert: Tiefland onder Bertrand de Billy (2006) Oehms OC 312
- Dvorak: Stabat Mater (2001)
- Charles Koechlin: The Jungle Book (1994)
- The Puccini Experience (1995)
- Mahler Simfonie 8 onnder Boulez en De Billy
- Puccini: Turandot onder Gergiev (DVD)
- Richard Strauss: Daphne onder Bychkov
- Richard Strauss: Elektra onder Barenboim
- Richard Strauss: Friedenstag onder Sinopoli
- Richard Strauss: Taillefer
- Verdi: Aida onder Gatti (DVD)
- Verdi: Requiem onder Sinopoli
- Wagner: Lohengrin onder Bychkov
- Wagner: Die Meistersinger von Nurnberg onder Thielemann (DVD)
- Wagner: Tristan und Isolde onder Barenboim
- Wagner: Die Duette uit Tristan under Isolde onder De Billy
- Wagner: Die Walkure onder Thielemann (CD en DVD)
- Ioan Holender Afskeidskonset (Gala van Weense Staatsopera) (DVD)
- Italiaanse Arias (2001)
- Wagner Tenoor Arias
- Weense Staatsopera Gala (DVD)
Remove ads
Sien ook
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads