Johnny Lewis

From Wikipedia, the free encyclopedia

Johnny Lewis
Remove ads

Johnny Lewis (Los Angeles, 29 Oktober 1983 – 26 September 2012) was 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Raise Your Voice (2004), Aliens vs. Predator: Requiem (2007), en The Runaways (2010), en in die televisiereeks Sons of Anarchy (2008).

Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Remove ads

Dood

Ná ’n ongeluk in 2011 het hy ’n breinbesering opgedoen wat tot sy arrestasies en uiteindelik sy dood sou lei,[1] ’n voorval waar hy sy eienares vermoor het, voordat hy van die dak van die huis waarin hulle gewoon het afgeval het.[2]

Filmografie

Rolprente

  • 2004: Raise Your Voice
  • 2007: Aliens vs. Predator: Requiem
  • 2007: Palo Alto, CA
  • 2010: The Runaways
  • 2011: Lovely Molly
  • 2012: 186 Dollars to Freedom

Televisiereekse

  • 2001: MTV's Now What?
  • 2004: Quintuplets
  • 2008: Sons of Anarchy

Televisierolprente

  • 2003: The Sausage Factory

Video's

  • 2008: AVP-R: Preparing for War - Development and Production
  • 2009: Sons of Anarchy Season 1: Casting 'Sons of Anarchy'
Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads