Kaap Infanta-vuurtoring
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Kaap Infanta-vuurtoring is geleë in die De Hoop-natuurreservaat en is 'n 15 m (49 voet) hoë aluminium-tralietoring met 'n fokale vlak van 53 m (174 voet). Die traliewerk is wit geverf en die lantern is rooi. Die toring is in 1979 in gebruik geneem en is steeds aktief.[1]
Sien ook
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads