Kaap Vidal

From Wikipedia, the free encyclopedia

Kaap Vidal
Remove ads

Kaap Vidal is 'n kusoord in die St. Lucia-marinereservaat, noord-oos van St. Lucia, KwaZulu-Natal in die iSimangaliso-vleilandpark.

Thumb
Kaap Vidal

Cape Vidal is naby die plek waar die Dorothea skipbreuk gely het op 31 Januarie 1898. Die presiese plek waar die Dorothea gesink het is egter onbekend. Daar word vemoed dat 'n ketting wat deur skubaduikers in die baai gevind is, moontlik van die wrak afkomstig is.[1]

Remove ads

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads