Gebluste kalk

chemiese verbinding From Wikipedia, the free encyclopedia

Gebluste kalk
Remove ads

Gebluste kalk, bluskalk of kalsiumhidroksied is 'n vastestof met fomule Ca(OH)2 en basiese eienskappe.

Meer inligting Algemeen, Fasegedrag ...

Dit word gevorm uit ongebluste kalk en water met vrystelling van baie hitte:

Remove ads

Toepassings

Dit het baie toepassings in die bou-industrie.

Dit word ook toegepas in die landbou om suur in die grond te neutraliseer en toksiese vlakke aan aluminiumione neer te slaan as onskadelike alumiumhidroksied. Dit word ook as misstof gesien omrede dit kalsium en ook magnesium aan die plante lewer. Meestal is in die kommersiële produkte wat uit dolomiet vervaardig word ook magnesiumhidroksied aanwesig.[5]

Remove ads

Eienskappe

Dit is 'n bietjie oplosbaar in water (1,85 [g/L] (@0 °C) en hierdie oplossing het 'n pH van 12,4 wat dit 'n bytende stof maak. Die vastestof reageer heftig met sure en kan CO2 opneem uit die lug: [3]

Dit reageer ook met chloorgas en gee bleikpoeier: [3]

Met natriumkarbonaat-oplossings (soos wassoda) slaan dit deur dubbele omwisseling die baie min oplosbare kalsiumkarbonaat neer en gee bytsoda (natronloog) [3]

Dit reageer nie met yster of staal nie, maar aluminium, lood en geelkoper word aangetas. [3]

Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads