Karl-Heinz Zimmer

Duitse politikus From Wikipedia, the free encyclopedia

Karl-Heinz Zimmer
Remove ads

Karl-Heinz Zimmer (1 Januarie 1937 - 4 September 2019)[1] was 'n Duitse politikus. Van 1996 tot 1997 was hy opperburgemeester van Kiel.

Thumb
Karl-Heinz Zimmer in 1976

Lewe

Na sy studies aan die Kiel Hebbelschule[1], het Zimmer Reg studeer by die Christian-Albrechts-Universiteit van Kiel.[1] Vanaf 1969 werk hy as administratiewe advokaat vir die staat Sleeswyk-Holstein, en in 1979 word hy voltyds stadsraadslid in Kiel.[1] Vanaf 1994 was hy burgemeester. Na die verkiesing van Otto Kellings in 1996 tot die verkiesing van Norbert Gansel in 1997 was Zimmer voorlopig die opperburgemeester van Kiel.[1]

Hy was van 2000 tot 2012 voorsitter van die Nasionale Vereniging van die Volksbundes Deutsche Kriegsgräberfürsorge.[1]

Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads