Kearney

From Wikipedia, the free encyclopedia

Kearney
Remove ads

Kearney is 'n klein kusdorp aan die suidpunt van die Ards-skiereiland in die Noord-Ierse graafskap Down, net oos van Portaferry.

Thumb
Gerestoureerde huisies bied 'n uitsig oor die see
Thumb
'n Ry huise by die dorpsmeent

Die dorp, wat tans deur die National Trust bestuur word, het in die 19de eeu 'n vissersgemeenskap gehuisves wat onder meer vir sy she-cruiser bekend gestaan het, 'n vissersboot wat slegs deur vroue beman is. Tans is Kearney 'n ontspanningsoord en toeristetrekpleister wat onder meer voëlkykers lok. Die dorp bied wandelroetes deur die kuslandskap met weivelde, sandstrande en rotse.[1]

Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads