Kilo

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Kilo, afgekort as k, is 'n SI-voorvoegsel wat gebruik word in die SI-stelsel en verteenwoordig 'n ordegrootte van 103 of te wel 'n duisend. As voorbeeld: een kilowatt word afgekort tot 1 kW.

Meer inligting SI-eenhede, Voorvoegsel ...
  1. Voorvoegsels wat voor 1960 in gebruik was, het voor SI bestaan. In 1873 is die sentimeter-gram-sekonde-stelsel in gebruik geneem.
Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads