Kilogreep
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
'n Kilogreep (Engels: kilobyte), afgekort kB, is 1000 grepe. Vroeër was met 1 kB dikwels 1024 grepe bedoel, maar die gebruik neem af sedert die nuwe standaard vir binêre voorvoegsels in gebruik geneem is.
1024 B word nou 'n kibigreep genoem, afgekort KiB. 1000 kB heet 'n megagreep, 1024 KiB word 'n mebigreep genoem.
Een kilogreep van inligting kom ongeveer ooreen met:
- 'n halwe bladsy teks (in A4-formaat)
- gekompakteerde digitale lêer van 0,3 sekondes klank teen telefoonkwaliteit
- 'n klein prentjie :
Remove ads
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads