Kinyarwanda

Bantoetaal wat in Sentraal-Afrika gepraat word, amptelik in Rwanda From Wikipedia, the free encyclopedia

Kinyarwanda
Remove ads

Kinyarwanda of Rwanda (Ikinyarwanda) is 'n Bantoetaal wat deur sowat 12,1 miljoen mense in Rwanda by die Groot Mere van Afrika gepraat word. Dit vorm saam met Engels, Frans en Swahili die amptelike tale van Rwanda en is die moedertaal van sowat 95% van dié land se bevolking. Kinyarwanda is nou verwant aan Kirundi, een van die amptelike tale van Burundi. Albei tale is onderling verstaanbaar en amper identies. Saam met ander tale vorm Kinyarwanda en Kirundi 'n dialekkontinuum, Rwanda-Rundi genoem, wat deur sowat 23 miljoen mense gepraat word.

Kitsfeite Kinyarwanda Ikinyarwanda, Amptelike status ...
Thumb
Die Onse Vader in Kinyarwanda
Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads