Klein-Vetrivier
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Klein-Vetrivier is 'n rivier wat sentraal in die Vrystaatprovinsie van Suid-Afrika vloei. Dit sluit aan by die Groot-Vetrivier in die Erfenisdam om saam verder as die Vetrivier weswaarts te vloei.
Remove ads
Ontspring
Eksterne skakel
Hierdie artikel is deels uit die Cebuano Wikipedia-weergawe vertaal. Sien bron.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads