Koolstof-12
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Koolstof-12 (126C) is 'n stabiele isotoop van die element koolstof. Dit is die volopste isotoop.
Remove ads
Atoommassa
Hierdie nuklied word as standaard vir die definisie van die atoommassa gebruik. Presies 12 gram koolstof-12 bevat presies 1 mol koolstof. Die atoommassa van koolstof-12 is daardeur presies 12 Dalton. Dit beteken ook dat hierdie nuklied 'n massa-oorskot (of -tekort) van nul besit.
In November 2018 is die definisie egter verander en dit verwys nie meer na 12C nie.[2]
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads