Koper-65
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Koper-65 (Chemiese notasie: 6529Cu) is 'n stabiele isotoop van koper.
Remove ads
Fraksionering
Die 65Cu/63Cu-iostoopverhouding kan in minerale tot 12‰ wissel afhanklik van die geochemiese en fisichemiese prosesse tydens die vorming van die mineraal. Met LA en MC-ICP-MS kan δ65Cu met 'n noukeurigheid van 0,1‰ bepaal word. NIST SRM 976 word dikwels as standaard gebruik.[2]
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads

