Kopra

From Wikipedia, the free encyclopedia

Kopra
Remove ads

Kopra is die gedroogde vlees van die kokosneut. Dit is 'n grondstof vir margarien.

Thumb
Gedroogde kopra

Die maak van kopra (verwydering van die bas, in stukke breek, en uitdroog) word deurgaans gedoen in die gebied waar die kokosneute geöes word. Deesdae is daar enorme plantasies vir hierdie doel, maar vroeër is dit deur handelskepe gedoen wat in die Stille Oseaan van hawe na hawe onderweg was.

Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads