Kovelliet

From Wikipedia, the free encyclopedia

Kovelliet
Remove ads

Kovelliet is 'n sulfidiese kopermineraal met algemene formule CuS. Dit is 'n belangrike kopererts.

Meer inligting Optiese eienskappe, Kristallografie ...
Remove ads

Kristalstruktuur

Kovelliet kristalliseer in 'n taamlik ingewikkelde heksagonale struktuur wat die argetipe van die B18-tipe van die strukturbericht-klassifikasie is. Eenderde van die koper- en swaelatome vorm 'n plat seshoekige laag soos in grafiet of liewer heksagonale boornitried. Die omringing in die laag is drievoudig vir albei die atoomsoorte. Tweederde van die swaelatome vorm S2-pare (soos in piriet) wat loodreg op die BN-lae staan. Die ander koperatome is in 'n tetraëdriese omringing. Ten spyte van die stoigiometrie bevat die stof geen Cu2+-ione nie.

Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads