Laerskool Gene Louw
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Laerskool Gene Louw is 'n Afrikaanse en Engelse parallel-medium primêre skool in Durbanville, Suid-Afrika. Die skool is in Tulipstraat, Amanda Glen in Durbanville geleë. Die skoolhoof is Mnr. A.C. van der Westhuizen. Die skool is vernoem na Gene Louw.[1]
Alumni
- Beer Adriaanse, akteur en musikant[2]
- Vaughan Gardiner, Afrikaanse sanger
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads