Lahn

From Wikipedia, the free encyclopedia

Lahn
Remove ads

Die Lahn is 'n rivier wat deur die Duitse deelstate Noordryn-Wesfale, Hesse en Rynland-Palts vloei. Die rivier ontstaan in die gebergte "Rothaargebirge" by Netphen en die uitmonding is na 242 km by Koblenz in die Ryn. Die rivier se opvangsgebied is ongeveer 5 924 km².

Kitsfeite
Remove ads

Stede langs die Lahn

Van die bron tot die monding:

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads