Rynland-Palts
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Rynland-Palts (Duits: Rheinland-Pfalz, [ˈʁaɪ̯nlantˈp͡falt͡s], ) is 'n deelstaat van Duitsland. Mainz is met 'n bevolking van 206 991 die grootste stad en hoofstad van Rynland-Palts. Die deelstaat word begrens deur Noordryn-Wesfale in die noorde, Hesse in die noordooste, Baden-Württemberg in die suidooste en Saarland in die suide, asook Frankryk in die suide, Luxemburg in die suidweste en België in die weste.
- Kenteken
Remove ads
Administratiewe distrikte (Landkreise)
(Die area-afkortings word tussen hakies aangedui)

|
Remove ads
Politiek
Die Ministerpresidente sedert 1946:
- 1946–1947: Wilhelm Boden (CDU)
- 1947–1969: Peter Altmeier (CDU)
- 1969–1976: Helmut Kohl (CDU)
- 1976–1988: Bernhard Vogel (CDU)
- 1988–1991: Carl-Ludwig Wagner (CDU)
- 1991–1994: Rudolf Scharping (SPD)
- 1994–2013: Kurt Beck (SPD)
- 2013–2024: Malu Dreyer (SPD)
- sedert 2024: Alexander Schweitzer (SPD)
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads