Kleinswartrugmeeu
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Kleinswartrugmeeu (Larus fuscus) is 'n seldsame somertrekvoël in Suider-Afrika en word veral van Oktober tot April gesien. Die voël word 52 – 65 cm lank, 600 - 1 150 g groot met 'n vlerkspan van 1.3 - 1.4 m. In Engels staan die voël bekend as die Lesser black-backed Gull.
Remove ads
Fotogalery
- Wyfie met haar kuiken.
- In vlug.
- Museumeksemplaar
Sien ook
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Larus fuscus. |
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads