Lebombo

grenspos tussen Suid-Afrika en Mosambiek From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Lebombo is die grootste grenspos tussen Suid-Afrika en Mosambiek. Die grenspos is oop tussen 06:00 en middernag. Die N4 nasionale pad eindig hier. Aan die Mosambiek kant staan die grenspos bekend as Ressano Garcia. Komatipoort lê net wes van Lebombo.

Meer inligting Suid-Afrika, Mosambiek ...

[1]

Remove ads

Sien ook

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads