Leerling

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

'n Leerling is iemand wat 'n les volg by 'n leraar.

  • In die tyd van die gilde was 'n leerling in opleiding by 'n meester om 'n beroep te leer.
  • en by 'n leermeester om hom-/haarself in die kunste te bekwaam.
  • Die woord leerder word gebruik vir 'n jong leerling aan 'n skool.
  • 'n Student is 'n ouer leerling wat aan 'n universiteit studeer.
  • 'n Dissipel is 'n volgeling en word veral gebruik vir die twaalf leerlinge van Jesus van Nasaret.
  • Die laagste graad in die vrymesselary. Sien leerling (vrymesselary).
Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads