Leksikografie
studie van en navorsing oor die vorm, inhoud en funksies van woordeboeke, asook die saamstel van woordeboeke From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Leksikografie is die skryf of saamstel van 'n woordeboek. 'n Leksikograaf is 'n woordeboekskrywer, dus iemand wat 'n woordeboek saamstel.

Leksikografie gaan in wese oor die vraag: Hoe kan woordinligting (soos betekenis, spelling, uitspraak en gebruik) op 'n gebruikersvriendelike en verantwoordelike manier vir die gebruiker toeganklik gemaak word. Die wetenskaplike bestudering hiervan word die teoretiese toepassing van die leksikografie genoem.
Remove ads
Bekende leksikograwe
- Aleksander Brückner, Pools
- Boerneef, Afrikaans
- F.F. Odendal, Afrikaans
- M.S.B. Kritzinger, Afrikaans
- Noah Webster, Amerikaans
- P.C. Schoonees, Afrikaans
- Samuel Johnson, Engels
Sien ook
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads