Lendewerwel
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die lendewerwels of lumbale werwels is in die menslike anatomie die vyf werwels tussen die ribbekas en die bekken. Hulle is die grootste dele van die menslike werwelkolom en word gekenmerk deur die afwesigheid van dwars openinge in die dwars uitsteeksels (omdat dié net in die nekstreek aangetref word) en van gelyk vlakke aan die kant vir die aanhegting van die ribbes (soos net in die borsstreek aangetref word).
Hulle is van bo tot onder genommer van L1 tot L5. Die lendewerwels help die gewig van die liggaam steun en laat beweging toe.
Remove ads
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Lendewerwel.
Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads