Franklinse meeu

From Wikipedia, the free encyclopedia

Franklinse meeu
Remove ads

Die Franklinse meeu (Leucophaeus pipixcan) is 'n voël en somerswerwer wat die volopste is aan die Weskus en word selde in die binneland gesien. Die voël word 32 – 36 cm lank, 240 – 320 g groot met 'n vlerkspan van 90 cm. In Engels staan die voël bekend as die Franklin's gull.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Fotogalery

Sien ook

Bron

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads