Louis Sullivan

From Wikipedia, the free encyclopedia

Louis Sullivan
Remove ads

Louis Henry Sullivan (* 3 September 1856; † 14 April 1924) was 'n Amerikaanse argitek na wie dikwels verwys word as die "Vader van die wolkekrabber"[1] en as die "Vader van modernisme".[2]

Kitsfeite Gebore, Sterf ...

Sullivan word deur vele as die skepper van die moderne wolkekrabber beskou, was 'n invloedryke argitek en kritikus van die Chicago-skool binne die Amerikaanse boukunde, was 'n mentor vir Frank Lloyd Wright en het as inspirasie gedien vir 'n groep argitekte in Chicago wat bekendheid sou verwerf as die Prairie School. Saam met Wright en Henry Hobson Richardson word Sullivan erken as die "Drie-eenheid van Amerikaanse argitektuur".[3] Die leuse "Vorm volg funksie" word aan Sullivan toegeskryf, alhoewel hy self na 'n antieke Romeinse argitek as oorsprong van die konsep verwys het. In 1944 het Sullivan die tweede argitek in die geskiedenis geword aan wie die American Institute of Architects (AIA) se goue medalje postuum toegeken is.[4]

Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads