Lucca

munisipaliteit in die Italiaanse From Wikipedia, the free encyclopedia

Luccamap
Remove ads

Lucca is 'n stad met 89.000 inwoners en 'n comune (munisipaliteit) in die Sentraal-Italiaanse provinsie Toskane, geleë in die vrugbare Serchio-riviervallei, 20 km noordoos van Pisa en 20 km oos van die Tirreense Seekus.

Kitsfeite Streek, Regering ...

Dit is 'n kunsstad, die hoofstad van die provinsie Lucca.

Dit is bekend vir sy ongerepte stadsmure van die Renaissance-era.

Lucca was 'n onafhanklike staat, en in 1860, na 'n volksraad, het hy by die Koninkryk Sardinië en Italië aangesluit.

Lucca is die stad Giacomo Puccini

Remove ads

Bekende boorlinge

Eksterne skakels

Toerisme

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads