Lucky Dube
Suid-Afrikaanse reggae-musikant (1964 – 2007) From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Lucky Philip Dube (3 Augustus 1964 – 18 Oktober 2007) was 'n Suid-Afrikaanse reggae-musikant. Hy het oor 25 jaar 22 albums in Zulu, Engels en Afrikaans opgeneem en was Suid-Afrika se grootste reggae-verkoper.[1][2] Hy is op die aand van 18 Oktober 2007 in Rosettenville, 'n voorstad van Johannesburg, vermoor.[2][3][4]
Dube is op 3 Mei 2008 tydens die 14de Suid-Afrikaanse Musiektoekennings vereer vir 'n leeftyd se bydrae tot plaaslike musiek.
Remove ads
Diskografie
Afrikaans
- Help My Krap (1986)
Mbaqanga
- Lengane Ngeyethu (1981)
- Kudala Ngikuncenga (1982)
- Kukuwe (1983)
- Abathakathi (1984)
- Ngikwethembe Na? (1985)
- Umadakeni (1987)
Engels
- Rastas Never Die (1984)
- Think About The Children (1985)
- Slave (1987)
- Together As One (1988)
- Prisoner (1989)
- Captured Live (1990)
- House of Exile (1991)
- Victims (1993)
- Trinity (1995)
- Serious Reggae Business (1996)
- Tax man (1997)
- The Way It Is (1999)
- The Rough Guide To Lucky Dube (compilation) (2001)
- Soul Taker (2001)
- The Other Side (2003)
- Respect (2006)
Remove ads
Verwysings
Sien ook
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads