Luiperd botvis

From Wikipedia, the free encyclopedia

Luiperd botvis
Remove ads

Die Luiperd botvis (Bothus pantherinus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika van die Persiese Golf tot by Port Alfred. In Engels staan die vis bekend as die Leopard flounder.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Voorkoms

Die vis se lyf is ovaalvormig en die oë is ver uitmekaar. Daar is tentakels op die pektorale vin aan die oog kant van die vis. Die bokant of te wel die oogkant is bedek met donker vlekke, kolle en ringe. Daar is 'n swart kol op die sylyn. Die vis word tot 30 cm lank.

Habitat

Die vis verkies sanderige bodems om in te leef in water wat nie dieper is as 25 m nie en eet vis, krap en garnale.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads