Luke Watson

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Luke Asher Watson (gebore 26 Oktober 1983 in Port Elizabeth) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat as losvoorspeler speel.

Kitsfeite Volle naam, Bynaam ...

Watson is vantevore op omstrede wyse by die Springbokspan ingesluit. Hy is in 2008 voor 'n tugkomitee gedaag na sy omstrede uitlatings oor die springboktrui.[2]

Hy was voorheen beide die Westelike Provinsie en Stormers se kaptein en gedurende 2013 word hy die Kings se kaptein in superrugby.

Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads